Ek help paartjies wat vasgevang is in verhoudingskonflik, om hulle konflik met 90% te verminder
en met konneksie en passie te leef - SAAM.
Van vyande na geliefdes in
3 dae
Hallo, ek is Kobus van der Merwe, 'n opgeleide Imago Verhoudings Terapeut
Kyk na hierdie video om te sien hoe ek julle kan help met 'n duidelike proses wat ek stap vir stap verduidelik
Kliek op die blou banier hieronder om na die kort video te kyk.